
Stapstories met Visit Stellenbosch – Erns Grundling | Bobaasstorieverteller
1st October 2024 @ 8:30 am - 1:00 pm
Stap saam met die bobaasstorieverteller Erns Grundling en ontsnap van die daaglikse gewoel. Ons stap 8 km op die pragtige Ou Bethlehem-roete en in die Banhoekbewarea en verken die natuurskoon. Goeie wyn en heerlike kos is ingesluit.
