
Snap Wine Auction | Beyerskloof Wine Farm
28th August 2025 @ 6:30 pm - 9:30 pm
Special Needs Adapted Program se jaarlikse wynveiling is op 28 Augustus. Kom kuier saam ! Die funksie word aangebied by Red Leaf Bistro at Beyerskloof. Heerlike kos en lekker geleentheid om saam met jou vriende te kuier. Bespreek jou tafel gou.
