#HardloopVirHoop wedloop | Vredenheim wynplaas

Vredenheim R310, Lyndoch, Stellenbosch, Western Cape

#HardloopVirHoop is ’n projek van AfriForum-traumaeenheid wat ten doel het om bewusmaking te skep rondom plaasmoorde en plaasaanvalle in Suid-Afrika. Lede van die publiek wat hierdie projek ondersteun, maak dit moontlik vir die AfriForum-traumaeenheid om fondse in te samel ten bate van hul slagofferondersteuningsfonds.Stap rustig saam met familie op die 5km roete of hardloop die […]

R80