World Water Day / Wêreld Waterdag | Rozendal Farm

Rosendal Farm Omega Street, Rozendal, Jonkershoek, Stellenbosch, Western Cape

Kom vier Wêreld Waterdaghierdie spesiale dag saam met my op Rozendal plaas, Omegastraat, Stellenbosch. Ontdek saam met my die volle watersiklus in jou lyf. Waar in jou liggaam is 'n dam? Kan jou lyf reën maak? Kom speel saam met my met water en kom ons bekyk saam die verskynsels wat hierdie kosbare element ons […]