NATANIEL: SONGS WE USED TO SING

Drostdy Theatre Alexander Street, Stellenbosch

SONGS WE USED TO SING is ’n program van musiek wat al vir dekades iewers in ons herinneringe woon, maar tans vergete is of lanklaas gehoor is. Tydlose melodieë en hartroerende lirieke is die vertrekpunt. Van Barok-opera tot klassieke rolprente, van gospel tot wêreldmusiek, van jazz tot folk, van Handel tot Cohen, vanuit Nataniël se […]

R300

SCHALK SING SLEG | Drostdy Theatre

Drostdy Theatre Alexander Street, Stellenbosch

In hierdie nuwe vertoning kombineer Schalk Bezuidenhout stand-up komedie met oorspronklike liedjies. Schalk mag dalk koor gesing het op skool en hy was selfs 'n Kanarie op die silwerdoek, maar die slotsom is: Schalk sing sleg. Of sing hy regtig sleg?

R200

Partlotones | Drostdy Theatre

Drostdy Theatre Alexander Street, Stellenbosch

Join SA's biggest selling pop/rock act, the Parlotones, live on stage performing tracks from their biggest albums "A World Next Door To Yours", "Unplugged-ish" and their brand new album which has not even been released yet, "Strike The Harp"!

R220

Andriette Norman – Hartsland | Drostdy Teater

Drostdy Theatre Alexander Street, Stellenbosch

Andriette kom maak 'n draai by Drostdy Teater met die musiek vanaf haar nuutste album, Hartsland. Ook ou bekendes soos, "Mag Hy" en "Sewe oseane". Met haar alt stem gaan sy weer die gehoor bekoor en met haar pittigheid jou lekker laat lag!

R150

Dinner & a show – Mark Haze: The Stripped Down Show | Drostdy Theatre

Drostdy Theatre Alexander Street, Stellenbosch

Enjoy dinner and a show at Drostdy Theatre’s Upstage Lounge this Winter. Unwind with a glass of our finest local wine and enjoy the warmth of our cosy fireplace as you enjoy the show. Known for his wide vocal range, for being a showman, his signature sound and a combination of high energy Rock ‘n […]

R180