VroegKersfees met Nataniel | Drostdy Theatre

Drostdy Theatre Alexander Street, Stellenbosch

Nataniël verbreek sy eie dekades-lange tradisie van ’n jaareinde-teaterproduksies en bied vanjaar slegs ’n paar unieke Kerskonserte aan. Inspirerend, vertroostend, dramaties, opwindend, humoristies, tydloos en eenmalig, VroegKersfees kan nie misgeloop word nie! Kom vier, bedink, huldig en bepeins ’n vreemde, oorweldigende, opwindende en historiese jaar! Hierdie eenmalige konsert met oorspronklike komposisies, nuwe verwerkings van tradisionele […]

R300