Loading Events

Valiant Swart – RONDRY, FLIEK EN DIE BUITELEWE

Sep 15 @ 7:00 pm - 8:30 pm

Op 15 Oktober bring Valiant Swart sy nuwe eenmanvertoning “Rondry, Fliek en die Buitelewe” na die Drostdy Teater in sy ou tuisdorp, Stellenbosch. Valiant woon sedert Desember 2018 op Onrus. Hy hou hom besig met die skryf van ‘n memoir, asook ‘n twee-weeklikse rubriek vir Netwerk 24. Daarby doen hy steeds so veel konserttoere as moontlik, ten spyte van die pandemie wat uitvoerende kunstenaars se bedrywighede so kortwiek. Die titel van sy vertoning is ook die naam van die nuwe album waaraan hy die afgelope jaar besig is om te werk in ‘n ateljee in Pretoria.

s

Share This Event

  • This event has passed.

Details

Date:
Sep 15
Time:
7:00 pm - 8:30 pm
Cost:
R150
Event Categories:
, ,
Website:
https://www.facebook.com/DrostdyTeater/

Venue

Drostdy Theatre
Alexander Street
Stellenbosch, Western Cape 7600 South Africa
+ Google Map
Phone:
0796995091
Website:
https://www.facebook.com/events/805149993281952/

Organizer

Drostdy Theatre
Phone:
0796995091
Email:
info@drostdyteater.co.za
Website:
http://www.drostdyteater.co.za/