
Stapstories met Visit Stellenbosch | Ou Bethlehemplaas
13th October 2025 @ 8:30 am - 2:00 pm
Stap saam met die skrywer en radio-omroeper Sophia van Taak van Weg! en ontsnap van die daaglikse gewoel. Ons stap 8 km op die pragtige Ou Bethlehem-roete en in die Banhoek-bewarea en verken die natuurskoon. Goeie wyn en heerlike kos is ingesluit. Vertrek vanaf Ou Bethlehem-plaas, Rooistraat, Kylemore


