Loading Events

Skink, Dink en leef Wynstories: Episode5

Jun 23 @ 4:00 pm - 4:30 pm

Skink, Dink en Leef Wynstories aangebied deur Leatitia Solomons

Dit is die laaste Dinsdag wat ons virtueel op Facebook met die wyn persoonlikhede uit die Stellenbosch vallei gesels. Skakel in om 16h00 om ons gaste te ontmoet.

Episode 5 se spesiale gaste is:

‘n verteenwoordiger van Koelenhof Wine Cellar

Roelof Lotriet van Delheim Wines

MF SChoeman van Lanzerac Wine Estate

So…. kom Skink, Dink en Leef Wynstories saam met ons hierdie Dinsdag, 23 Junie 2020 om 16h00, Live op die Stellenbosch Wine Routes Facebook-blad asook op ons YouTube kanaal @StellenboschTV

Share This Event

  • This event has passed.

Details

Date:
Jun 23
Time:
4:00 pm - 4:30 pm
Event Categories:
, , ,
Event Tags:
Website:
https://www.facebook.com/events/263609298264316

Venue

Facebook Live