Loading Events

Paul Roos Gimnasium Bied Aan: Little Shop of Horrors

May 11 @ 7:00 pm - May 13 @ 10:00 pm
|Recurring Event (See all)

An event every day that begins at 7:00 pm, repeating until 13th May 2021

Paul Roos Gimnasium is opgewonde om die musiekblyspel Little Shop of Horrors aan te bied. Dié blyspel was beplan vir 2020, maar weens COVID19 nooit opgevoer nie. Diegene met ‘n liefde vir musiek en teater kan nou uitsien na ‘n verfrissende aanslag op die klassieke en gewilde film en musiekblyspel wat vir die eerste keer in 1982 opgevoer is. Maak jou reg om vermaak…en verskrik te word! Paul Roos Gimnasium se leerders trek dié gewilde musiekblyspel ‘n splinternuwe baadjie met ‘n local twist aan.

Share This Event

152265
DD
days
HH
hours
MM
min
SS
sec

Details

Start:
May 11 @ 7:00 pm
End:
May 13 @ 10:00 pm
Cost:
R100
Event Categories:
, ,
Event Tags:
, ,
Website:
https://www.facebook.com/events/2880279805560978/

Venue

paul roos gymnasium
Suidwal Straat
Stellenbosch, Western Cape 7600 South Africa
+ Google Map