Loading Events

NATANIEL: SONGS WE USED TO SING

May 6 @ 7:00 pm - May 8 @ 8:00 pm
|Recurring Event (See all)

An event every day that begins at 7:00 pm, repeating until 8th May 2021

SONGS WE USED TO SING is ’n program van musiek wat al vir dekades iewers in ons herinneringe woon, maar tans vergete is of lanklaas gehoor is. Tydlose melodieë en hartroerende lirieke is die vertrekpunt. Van Barok-opera tot klassieke rolprente, van gospel tot wêreldmusiek, van jazz tot folk, van Handel tot Cohen, vanuit Nataniël se argief tot op die verhoog!

Stories in beide Engels en Afrikaans, fantasie, tragedie, kwessies en kinkels, asook ’n skouspelagtige versameling kostuums deur Floris Louw. Dis intiem, dis groots, dis tyd!
Hierdie vertoning is ook die perfekte geskenk vir Moedersdag!
’n Pop-up Nataniëlwinkel is beskikbaar met sy nuutste boeke, gesuiwerde LIVE LIKE N-olies, keramiek en selfs produkte uit sy nuwe reeks artisan-gebak.
Donderdag 6 Mei 19:00
Vrydag 7 Mei 19:00
Saterdag 8 Mei 11:00 + 19:00
Geen kinders onder 15. Geen selfone. Geen pouse.
Alle veiligheidsprotokol word gevolg, maskers verpligtend.

Share This Event

  • This event has passed.

Details

Start:
May 6 @ 7:00 pm
End:
May 8 @ 8:00 pm
Cost:
R300
Event Categories:
, ,
Event Tags:
, ,
Website:
https://www.facebook.com/DrostdyTeater/

Venue

Drostdy Theatre
Alexander Street
Stellenbosch, Western Cape 7600 South Africa
+ Google Map
Phone:
0796995091
Website:
https://www.facebook.com/events/805149993281952/

Organizer

Drostdy Theatre
Phone:
0796995091
Email:
info@drostdyteater.co.za
Website:
http://www.drostdyteater.co.za/