Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Musiekindaba Jak de Priester – 20 jaar na Sally

Dec 1 @ 8:30 pm - 9:30 pm

R180

Musiekindaba bring die ganse musiekbedryf byeen om koppe bymekaar te sit, verhoudinge te bevorder, loopbane te bou, te leer, inligting te deel en die wonderwereld van musiek te vier. Dis ‘n geleentheid vir samesyn, netwerk en gesprek. Dit is weer einde van die jaar en vir die eerste keer in drie jaar haal ons almal weer asem sonder masker. Die Kaap is weer Hollands en in hierdie show gaan Jak de Priester sing oor die lief en die leed en die dankbaarheid om weer vry te wees.

 

Details

Date:
Dec 1
Time:
8:30 pm - 9:30 pm
Cost:
R180
Event Categories:
,
Event Tags:
, ,
Website:
https://www.facebook.com/DrostdyTeater/

Venue

Drostdy Theatre
Alexander Street
Stellenbosch, Western Cape 7600 South Africa
+ Google Map
Phone:
0796995091
View Venue Website