Loading Events

Heritage Month Culture Tour

Sep 18 @ 8:30 am - 3:00 pm
Die kultuurhistoriese bustoer van die Stellenbosch Museum wat jaarliks plaasvind as bydrae tot die E’Boschfees sal vanjaar weer ons dorp se erfenis bloodstel. Op 18 September om 09h00 klim deelnemers op die bus voor die Stellenbosch Dorpmuseum. Die bus vertrek na Pniel vir ‘n begeleide toer deur die gemeenskapsmuseum. Vanaf Pniel ry die bus na Idasvallei waar deelnemers ontvang sal word deur Colleen Adonis. Die toer word voortgesit met ‘n deurry besoek deur Cloetesville waartydens Pietman Retief deelnemers sal inlig oor die geskiedenis van die dorpie.

Share This Event

  • This event has passed.

Details

Date:
Sep 18
Time:
8:30 am - 3:00 pm
Cost:
R100
Event Categories:
, ,
Event Tags:
Website:
https://www.facebook.com/stellenboschvillagemuseum/?ref=page_internal

Venue

Stellenbosch Museum
Drostdy Street
Stellenbosch, Western Cape 7600 South Africa
+ Google Map
Phone:
0218872937
Website:
www.stellenboschmuseum.co.za

Organizer

Stellenbosch Museum
Phone:
0218872937
Email:
manager@stelmus.co.za
Website:
www.stellenboschmuseum.co.za