Loading Events

EET KREEF! Herleef (Duo) | Drostdy Theatre

Sep 24 @ 7:00 pm - 8:30 pm

EET KREEF! bring nuwe lewe aan een van die mees ikoniese alternatiewe albums in Afrikaans. Die ikoniese album deur Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band laat die kranse antwoord gee in hierdie huldeblyk en herinterpretasie van die satiriese dog salwende musikale meesterstuk – 30 jaar na die album oorospronklik uitgereik is. Laudo Liebenberg (aKING) en sy stem soos gesmelte goud kom saam met die hotste rockers in die bedryf vandag. Maar pasop as hulle agter die stuur van hierdie Alternatief-Afrikaanse osssewa inskuif.

Share This Event

  • This event has passed.

Details

Date:
Sep 24
Time:
7:00 pm - 8:30 pm
Cost:
R200
Event Categories:
, ,
Event Tags:
,
Website:
https://tickets.computicket.com/event/EETKREEF!Herleef(Duo)/7173117/7173121/83913

Venue

Drostdy Theatre
Alexander Street
Stellenbosch, Western Cape 7600 South Africa
+ Google Map
Phone:
0796995091
Website:
https://www.facebook.com/events/805149993281952/

Organizer

Drostdy Theatre
Phone:
0796995091
Email:
info@drostdyteater.co.za
Website:
http://www.drostdyteater.co.za/