Loading Events

Dowwe Dolla: Nou of Nooit | Drostdy Theatre

Oct 1 @ 8:00 pm - 9:00 pm

Dowwe Dolla: Nou of Nooit Dolla is op pad na die hartjie van die wynland om finaal koebaai te sê: Eintlik het sy beplan om einde 2020 haar stiletto’s op te hang en haar lollie op Gumtree te verkoop, maar antie Corona en haar niggie Nkosozana het haar koebaai-waai effe vertraag tot einde 2021. “Wokeness” staan sterk en kunstenaars is sonder werk, Cyril se paddas is in die pot en Ace is besig om te plot. Eskom se volgende reddingspakket is ‘n hamper met Blitz & Charcoal, Woolies verkoop nou ratel-vriendelike heuning.

Share This Event

494114
DD
days
HH
hours
MM
min
SS
sec

Details

Date:
Oct 1
Time:
8:00 pm - 9:00 pm
Cost:
R180
Event Categories:
,
Website:
https://www.facebook.com/DrostdyTeater/

Venue

Drostdy Theatre
Alexander Street
Stellenbosch, Western Cape 7600 South Africa
+ Google Map
Phone:
0796995091
Website:
https://www.facebook.com/events/805149993281952/

Organizer

Drostdy Theatre
Phone:
0796995091
Email:
info@drostdyteater.co.za
Website:
http://www.drostdyteater.co.za/