Loading Events

2024 Toyota Stellenbosch Woordfees

30th September 2024 @ 8:00 am - 11:00 pm
|Recurring Event (See all)

An event every day that begins at 8:00 am, repeating until 6th October 2024

2024 Toyota Stellenbosch Woordfees speel, sprankel en spruit dié lente uit met meer as 400 unieke produksies wat in nagenoeg 60 venues in en om Stellenbosch aangebied word. Die fees vind vanjaar van 28 September tot 6 Oktober in die Eikestad plaas. Die 2024-program – Die gratis gedrukte feesgids is vanaf middel Julie by die Woordfeeskantoor in die Erfurthuis (Ryneveldstraat 37, Stellenbosch) te kry, en ook by verskeie biblioteke, boekwinkels, toeristeburo’s en gastehuise in die Wes-Kaap. Kaartjies is nou by quicket.co.za te koop.

Share This Event

  • This event has passed.

Organizer

Die Woordfees
Phone:
083 267 9486
Email:
woordfeesbemarking@sun.ac.za
View Organizer Website